Vermiste duiker se liggaam gevind

Die soektog na die vermiste duiker. Foto: NSRI

Die soektog na die vermiste duiker. Foto: NSRI

Die man wat vermis geraak het terwyl hy by Smitswinkelbaai naby Kaappunt geduik het, se liggaam is opgespoor.

Craig Lambinon, woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), sê die 56-jarige man van Kaapstad se liggaam is Sondagmiddag in ʼn skeepswrak gevind. Hy het Saterdagmiddag vermis geraak nadat hy saam met vriende geduik het. Die polisie ondersoek die saak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.