Vermiste SA-vrou in Kenia gevind

'n Foto wat tydens die naweek se aanval geneem is. Foto: @KenyaRedCross/Twitter

‘n Foto wat tydens die naweek se aanval geneem is. Foto: @KenyaRedCross/Twitter

ʼn Suid-Afrikaanse vrou wat in Kenia vermis was, is ongedeerd gevind.
Super Moloi, die Suid-Afrikaanse hoë kommissaris in Nairobi, het gesê die vrou het in ʼn hotel langs die Westgate-winkelsentrum gebly en kon weens streng veiligheidsmaatreëls nie met haar familie in verbinding tree nie.

“Sy kon darem Woensdagaand vir die eerste keer met haar familie in verbinding tree om te sê dat sy veilig is,” het Moloi gesê.

Tot dusver is daar net een Suid-Afrikaner, James Thomas (57), in die aanval dood verklaar. Die totale dodetal staan tans op 67.

Lees ook:
SA-vrou in Kenia vermis
Kenia-bloedbad verby – Keniaanse president
Al-Shabaab dreig met nog aanvalle
Kenia-bloedbad: Meer oor die Britse “wit weduwee”
Kenia-bloedbad: Amerikaners en Britse vrou onder aanvallers
Kenia-bloedbad: Byna alle gyselaars vry, twee soldate sterf
Video: Spesiale magte help by Kenia-bloedbad
Nuuskommentaar: Wortels van aanval op Kenia-winkelsentrum lê baie diep
Video: Binne die Kenia-bloedbad
Kenia bloedbad: SA’ner se naam bekend
SA’ner sterf in Nairobi-bloedbad
Kenia-bloedbad: SA’ners in winkelsentrum vasgevang, skietery duur voort
Nairobi-winkelsentrumskietery: Al-Shabaab se twiets
Minstens 15 dood in Nairobi-winkelsentrumskietery

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.