Victor Matfield sluit by Bulle se afrigtingspan aan

Victor Matfield, voormalige Springbokkaptein, het by die Bulle se afrigtingspan vir volgende jaar se Superrugby-veldtog aangesluit.

Die Bulle het Dinsdag gesê dat Matfield, wat vroeër in ʼn konsulterende rol opgetree het, die span se voorspeler- en aanvalsbreier vir die 2013-seisoen sal wees. Voormalige Springbok Derrick Hougaard sal ook op die raad dien as die junior vaardighede en skopbreier. “Victor was ʼn wêreldgehalte speler. Hy het soveel om terug te gee,” het Frans Ludeke, hoofafrigter van die Bulle gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.