Victor Matfield verwelkom kaptein-besluit

Victor Matfield

Heyneke Meyer, die Springbokafrigter, het Jean de Villiers as kaptein aangewys vir die reeks van drie toetse teen Engeland, wat Saterdag in Durban begin.

Meyer het Saterdagaand ‘n groep van 32-spelers vir die toetsreeks bekendgemaak, maar het tydens die geleentheid gesê hy sal eers die kaptein aanwys nadat hy met die senior spelers vergader het. Intussen het Victor Matfield dié besluit verwelkom. Hy skryf op Twitter: “Baie geluk aan Jean vir kapteinskap. Great speler en mens.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.