Video: 14 sterf by Batman-première

Veertien mense is Vrydag doodgeskiet tydens die première van die Batman fliek, The Dark Knight Rises, in Denver, Colorado in Amerika.

Een man is glo reeds in hegtenis geneem.

Klik hier vir die volledige verhaal.

Hier is ‘n video van ‘n ooggetuie op die toneel en onderaan ‘n video van ‘n polisiebeampte se weergawe:
http://youtu.be/hkyPYjuIo0w

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.