Video: 700 000 e-tolskyfies glo reeds teen Maandag verkoop

e-tagVolgens die departement van vervoer het meer as 700 000 e-tolskyfies reeds huis gekry.

Dit beteken dat meer as 1,5 miljoen daaglikse gebruikers van Gauteng se hoofweë nog nie ‘n e-tolskyfie gekoop het nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Stoere Boer ·

Siestog trek die vlootvoertuie af en kyk hoeveel individue het gekoop.

Mike ·

Meestal seker blankes en afrikaners wat gekoop het ek is oortuig daarvan. Hulle het maar weer soos met die NP ook geskrik toe die ANC en SANRAL hulle begin dreig het en toe maar soos ‘n klomp skape agter die leier aangeloop.

Rieks ·

:-) nie as ek die verkeer op die agter paaie sien nie! Ek dink dit is departement instansies wat so lekker “ge-shop”het…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.