Die burgerregte-organisasie AfriForum sê tussen 20 000 en 30 000 mense het Saterdag by die Voortrekkermonument in Pretoria saamgetrek om hulle steun vir die behoud van Pretoria se naam te wys.
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, sê dié skare het ʼn Afrikaanse musiekfees wat ter behoud van die stad se naam by die monument gereël is, bygewoon.
Kan ons nie n DVD bestel nie.