Video: Afrigter wat verkrag gaan glo appelleer

Jacques Strydom. Die storie volg onderaan die berig.

‘n Sportafrigter wat vyf van sy tienerleerlinge verkrag en seksueel aangerand het, sê hy gaan nie sy slagoffers om verskoning vra nie. Jacques Strydom is vandeesweek tot 21 jaar tronkstraf gevonnis. Lees meer hier.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.