Om een potjie dop te hou en seker te maak dit het genoeg geur en smaak, is al genoeg werk. Maar om 40 gelyk te laat prut, klink haas onmoontlik. Dis egter presies wat die akteur Ben Kruger by die InniBos-fees vir ʼn rekordpoging en liefdadigheid aangepak het.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.