Video: Almal kuier lekker by Innibos

Die video verskyn onderaan die berig.

Inwoners van ander provinsies – wat plek-plek bibber van die winterkoue – stroom na Mpumalanga vir Mbombela se Innibos-fees, wat vanjaar al ‘n dekade oud is.
Daar is warm weer, musiek, kuns – en baie om verveelde kinders dié skoolvakansie besig te hou. Die fees is nog tot 29 Junie aan die gang.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.