Video: Alternatiewe model vir regstellende aksie bekendgestel

Die video volg onderaan die berig.

Solidariteit het die regering weer gekap oor sy model van regstellende aksie wat volgens die vakbond skeidsmure tussen Suid-Afrikaners bou.

Die vakbond het ’n nuwe model bekend gestel wat fokus op opleiding en ontwikkeling, en nie net op rasteikens nie. Solidariteit se plan kom te midde van sy arbeidsgeding met die departement van korrektiewe dienste in die Wes-Kaap.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.