Video: Amerikaanse sepiester besoek Tafelberg

Rolonda Watts. Foto: Joan Lauren

Tafelberg, een van die 7 nuwe natuurlike wonders van wêreld, het onlangs ʼn besoek van ʼn Amerikaanse sepiester ontvang.

Rolonda Watts, van West Wing en Days of Our Lives-faam, het onlangs die Moederstad besoek en was stomgeslaan deur die uitsig vanaf Tafelberg. Sy deel opgewonde haar emosie in ʼn video wat sy vir haar Facebook-aanhangers bo-op Tafelberg verflim het. Sy sê ondermeer sulke ervarings is vir haar baie spiritueel en dat “God geweet het wat hy doen.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.