Video: ATKV deel veertjies uit

Die land se voorste Afrikaanse joernaliste en akteurs is Vrydag met die gesogte ATKV-Mediaveertjies bekroon. Onder die wenners was veteraan Lieb Bester en Odelle de Wet as onderskeidelik beste akteur en aktrise in ‘n sepie, asook eNuus se Genée Heyl as beste nuusleser.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.