Die video volg onderaan die berig.
Daar is by die Aardklop-kunstefees ook oor die stand van Suid-Afrika se onderwys debat gevoer.
Kundiges bestempel die onderwysstelsel as ‘n sogenaamde “moeras van hopeloosheid”, maar sê ook alles is nie heeltemal verlore nie. Te midde van die ernstige gesprekvoering, was kinders by die fees op die punte van hulle stoele, maar om ‘n ander rede… om die splinternuwe avonture van Liewe Heksie te siene te kry.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.