Video: Baanbrekersvroue in wetenskap vereer

wetenskapTien jong vrouewetenskaplikes van sub-Sahara Afrika is vandeesweek aangewys as 2013 se streekswenners van die L’Oréal-UNESCO Genootskap vir Vroue in Wetenskap.

Die vroue ontvang nou elk sowat R200 000 om hulle nagraadse studies voort te sit. Hulle kom van onder meer Nigerië, Ghana en Uganda, maar die meerderheid studeer aan Suid-Afrikaanse universiteite.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

wragtig ·

Ja nie een Suid Afrikaner nie en almal van kleur. Dis wragies diskriminasie teen ons blanke persone.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.