Video: “Basson het oneties opgetree”

wouter basson enuusDie video volg onderaan die berig. Dr. Wouter Basson is skuldig bevind aan onprofessionele en onetiese gedrag weens sy betrokkenheid by die ontwikkeling van chemiese en biologiese wapens in die apartheidsjare. Die uitspraak volg ná ‘n jarelange tugsaak van die Raad op Gesondheidsberoepe.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Eben ·

Wanneer los hulle Dr Basson uit. Hy het opdragte uitgevoer van die vorige regering se lafaards. As hy nou finaal skuldig is, wat nou ….. moet hy uit die land? Dis tyd dat Dr Basson n boek uitbring en bietjie vertel wat het agter die skerms gebeur. Glo daar sal n bietjie geskarrel in die duiwehok wees.

Jannie Hugo dis lekker om daar te sit en te beoordeel want jy was nooit in Dr Basson se skoene, terloops wil jy nie iets doen met jou hare, mans op jou ouderdom pas dit nie, sies man!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.