Video: BBC-dokumentêr oor wit Suid-Afrikaners

Die video volg onderaan die berig. Foto: BBC/AFP

‘n Dokumentêr wat Maandagaand deur die BBC uitgesaai is, het gemengde reaksie ontlok.

“Apartheid Suid-Afrika het na witmense omgesien en niemand anders nie,” voer John Simpson, redakteur van BBC Wêreldsake, in dié dokumentêr aan. “Sommige van sy wit gemeenskappe staar nou ‘n toenemende en gewelddadige krisis in die gesig wat hul toekoms in die land kan bedreig.”

Simpson, wat in ‘n stadium in Suid-Afrika gebly het, ondersoek die uitdagings van wit Suid-Afrikaners.

Die insetsel is Maandag 20 Mei om 23:30 op BBC News: The Editors uitgesaai. Die insetsel is ook op BBC iPlayer en BBC World News beskikbaar.

http://youtu.be/_QlFlcWTRqU

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

Coenraad ·

Is dit nie verbaasend dat die ene John Simpson,wil komentaar lewer oor die huidige stand van sake in Suid-Afrika vir WIT mense ,maar hy bly nie meer in Suid-Afrika nie????Nou wil hy sy mening lig,maar hy wil nie meer as n wit vel in die land bly nie!Ek is bly oor die publisiteit vir ons volk se onthalwe ,maar sy opmerkings oor apartheid staan my glad nie aan nie!

Rene ·

Coenraad ek daag jou uit om te gaan kyk hoe gaan dit in die bruin en swart plakkerskampe. Waarom moet sogenaamde “wit” plakkerskampe nou juis uitgesonder word? Wat maak enige bevolkingsgroep meer besonders as ‘n ander? Ek wens net almal in SA kan oor hierdie beheptheid met ras kom! Die skoen is nou maar net aan die ander voet vir ons Blankes en ons gaan tekere soos ‘n klomp pissies. Wel raai wat? Vir dekades lank was dit aan die Swartes se voet so jou beurt is maar net jou beurt. Deal with it of gaan bly in Australië!

Leslie ·

Is daar niemand wat die mense reg kan help nie, so ver dit my aan gaan het die wit mense die land opgebou soos hulle dit wou gehad het en toe die vrugte daar van sou geniet het, die wat gehelp het was betaal vir wat hy werd was
Wie dit nie weet nie het hulle saam met ons in die dorpe gebly maar as gevolg van wang gedrag diere wat los rond loop irrineer in die straat en soos dit van dag lyk in hulle woon buurt, het die mense gese hulle gaan vir hulle huise bou buite die dorp, toe wou hulle nie saans uit die dorp uit nie die gevolg die aand klok now wie se skuld is dit now?
ons grootste gevaar is wit mense wat liberal is of its weet nie wat nie ek wonder of hulle self weet
God het my wit geskape en ek moet die eerbiedig en so ook vir die wat soos ek geskape is
Die baremhartige Samritaan het goed wat hy gedoen het en weg gestap, hy het nie daar rond gehang nie of met die se dogter getrou nie of groot huis vriende geword nie

Rene ·

@Leslie

Irrineer? Wang gedrag; baremhartige Samritaan? WTF broer? Ek is seker daar is baie van hierdie mense waarvan jy praat wat beter as JY Afrikaans spel! Hoe kan enige iemand enige iets wat jy skryf ernstig opneem????

Leslie ·

Your written language is worse than my writing at least my writing was in a language that you may or may not comprehend
I do understand

HELENA SEABORNE ·

EN SY BEK IS GROOT. HUKOM BLY HY NI MEER IN SUID AFRIKA NI?

H J Bester ·

Ten spyte van apartheid, wat net in Suid-Afrika toegepas is, gaan dit met die deursnee anderkleurige hier beter as in enige van die omliggende onafhanklike swart state Suid van die Sahara. Is dit dus slegs die toepassing van apartheid wat die swartes arm, swak ontwikkeld en grootliks werkloos gelaat het ? Nee, hoegenaamd nie – swart mense het eenvoudig nog net nie ‘n ontwikkelingspeil en waardesisteem bereik wat hul meer ondernemend en voorspoedig maak nie. Hulle is nog grootliks slegs verbruikers en nie skeppers nie. Alvorens daar dus nie ‘n groter ontwikkelings- en skeppingsdrang by hulle ontwikkel nie, sal hulle ewigdurend agter bly. Die blankes van Suid-Afrika kan ‘n groot rol daarin speel om die swart mense meer skeppingsbewus te maak en ‘n aspirasie by hulle kweek om verder te ontwikkel as waar hulle tans is. Gaan die blankes in Suid-Afrika hierdie uitdaging aanvaar ? Jy hoef nie ‘n geleerde of vooraanstaande te wees om dit te doen nie – begin sommer by jou mede-kollega by die werkplek of by jou huisbediende, tuinwerker of plaaswerker. As elke blanke net twee of drie anderskleuriges bereik, gaan dit ‘n groot verskil maak – ons moet slegs die uitdaging aanvaar !!

Coenraad ·

1)Leslie-thanks for your comment-I agree-and could see from your writing that you are English.Seems like some people can only swear and not read.
2)Rene.Ek is nie seker wat jou ras is nie en ek gee ook nie om nie-laat ek jou so vra en so verduidlik.Jy moet eerder nie uitdaag wat jy nie ken wen nie.
-Jy is n verwarde pateet as jy dink dat ras geen rol in mens se lewe speel nie.Ek is wit en my kinder word ras bewus groot gemaak-hoekom?Waneer my kinders groot is en moet trou moet hulle trou met iemand van dieselfde ras-want anders is hulle kinders BASTERS-DIT IS N FEIT.Die kinders is nie wit of swart nie maar is N Baster-dit Rene is n feit!
-Die WIT Afrikaners het die land ontwikkel en opgebou-nie die swartes nie-DIT IS N FEIT!
-Hoekom wil die regering nie die Afrikaners los omhulself te regeer nie-want die land sal spoedig in duiestort en dan sal die wereld sien dat die Afrika volke nie efektief kan regeer nie-DIT IS N FEIT!
-Wie dink jy is die getroue melk koeie van die regering-wie betaal hulle krag,hulle water,hulle belasting,skoolgelde,werk getrou,staak nie,brand nie alles af nie en maak nie 99% van die misdaad uit nie-die”fokken” wittes soos jy dit sou uitdruk!
-Die reenboog nasie was n propeganda veldtog vanaf die ou De Klerk en Mandela regering-DIT HET MISLUK EN DIT IS N FEIT! Ras is en sal altyd n faktor in die land bly-die wittes is n eerste wereld volk in n derde wereld land en sou jy verkies om jou met die derde wereld te meng sal ek dit waardeer en verstaan.Hoe vinniger julle liberale breindood mense kan vermeng en insmelt met die Afrika nasie hoe beter vir ons.Ons sal graag die wittes wil oor he wat wit wil wees en in waardes,normes,wet,orde en God bo alles glo.

Leslie ·

Thank you!
Please read Ezra 9:1
That was Israel then, and it applies all over the World today
God said to his disciples take my word to the whole World

Theo ·

Baie lelike kommentaar. gaan kyk gerus die dokumenter ” Africa Addio” dan sal julle sien wat en hoekom Suid Afrika is soos wat dit is vandag!!

Danielle ·

Rene, jy sit die pot geheel en al mis. Daar word groot onderskeid getref tussen die wit en swart plakkerskampe ja, maar daardie onderskeid was nie eerste getref deur blanke mense nie, maar die regering. Is jy bewus daarvan dat daar van hierdie blankes is wat nie vir staatshulp kwalifiseer nie (m.a.w. Grants), gebaseer op hul vel kleur, maar anderskleuriges wat verder presies dieselfde omstanghede beleef, wel kwalifiseer? Daar word dus teen hierdie mense gediskrimineer. Dit opsy gesit, mis jy n baie relevante tweede punt- meeste blanke suid afrikaners het nie n probleem om te aanvaar dat daar arm wittes is in plakkerskampe nie, ons het n probleem om dit te sien, en terselfdetyd te moet luister hoe die ANC volhou dat ons steeds almal ryk is, en dus is dit ons skuld dat daar so baie swart mense is wat swaarkry, want ons verkry volgens hulle steeds al die ekonomiese geleenthede. Sonder om lelik te wees, en afbrekend voor te kom- wil ek asb vra dat jy eerder behoorlik jou huiswerk gaan doen, voordat jy kommentaar lewer wat oningelig is. Dit blyk duidelik jy het geen benul waaroor die ophef is nie, miskien as jy bietjie meer ingelig is, sal jy sien alhoewel jou standpunt dalk nie geheel en al wansinnig is nie, dit totaal en al ongebalanseerd is.

Leslie ·

Die blankes het niks te doen met die plakkerskampe nie, hulle die anc het hulle mense gestuur van Transkei, cieskei en waar nog, om stemme te kry waar daar te veel blankes was dus die “Infux Control” ingestel was en ook oorbevolking die blankes is ‘n heel ander saak

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.