Video: Bekendes inspireer student om unieke posseëls te ontwerp

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

‘n Kaapse student het onlangs ‘n prys van die Suid-Afrikaanse Poskantoor gewen vir ‘n stel unieke posseëls wat sy ontwerp het.

Die seëls word by die wêreldontwerphoofstad-indaba in Kaapstad ten toon gestel.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.