Video: Belhar-belydenis takel apartheid

Kraal Uitgewers se nuwe boek, Belhar geweeg, is pas by Aardklop bekend gestel en sal na verwagting die grootste debat tot op hede in die NG Kerk inlui. Agtien skrywers, waaronder prominente kerklui en meningsvormers soos prof. Piet Strauss, prof. Pieter Potgieter en genl. Johan van der Merwe, laat in dié boek hul stemme oor die moontlike instelling van Belhar as vierde belydenisskrif hoor.

eNuus het die berig op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.