Video: Beskuldigde in hof oor Jasmin se moord

Jasmin Pretorius

Jasmin Pretorius

‘n Video volg onderaan die berig. ʼn Man wat van die moord en verkragting van die vierjarige Jasmin Pretorius beskuldig word, het Maandag in die landdroshof in Brakpan verskyn.

Die saak teen die 23-jarige man, die dogtertjie se oom, is tot 7 Januarie uitgestel, het ʼn beampte van die hof gesê.

“ʼn Vermistepersoon-saak is Saterdagoggend geopen en die polisie en gemeenskap van Brakpan was op soek na die dogtertjie,” het kapt. Tsekiso Mofokeng, woordvoerder van die polisie, gesê. “Ons moes ons eie ondersoek doen en het toe die familie begin ondervra. Ons het ontdek dat een van die familielede nie ʼn geloofwaardige weergawe bied nie. Hy het talle weergawes gehad.”

Mofokeng sê die man is aangekla van ontvoering, maar hy het later skuld beken en die polisie gehelp om die liggaam onder ʼn bed in die pa se woonstel op te spoor.

“Ons sal uit die nadoodse ondersoek bepaal wat die oorsaak van dood was en of daar seksuele aanranding was,” het Mofokeng gesê.

Intussen berig EWN die situasie buite die hof was spanningsvol, aangesien honderde lede van die gemeenskap staan en skree het en die beskuldigde ʼn “vark” en ʼn “dwelmverslaafde” genoem het. EWN berig sommige lede van die publiek het gedreig om hom te vermoor. Jasmin se pa moes ook uit die hof vergesel word, aangesien sommige lede van die gemeenskap hom ook wou aanvat. Klik hier om meer te lees.

Video: EWN

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

22 Kommentare

Elize Mans ·

Waar was haar Pa,toe die moord plaas gevind het,as hy geweet het dat sy broer n druggy is,hoe kan hy sy kind by die vark gelos het.Die Pa moet ook aan geklae word.

Ja ek dink die wette moet nou verander word.As iemand n kind verkrag , en vermoor,Hang hom in die openbaar.Maar hy moet n stadige dood sterf.Hy moet gestenig word.
Niks beter vir so n onmenslike vark nie.

marius ·

Ons sal nooit weet wat alles in ander huise en hul mense aangaan nie, so jammer dat drank en dwelms die skuld kry. Ons moet werklik bid vir die herstel van gesinne waar daar weer n pa met beginsels sy kindersgrootmaak.

Peter Says ·

Net jammer die polisie het die gedrog beskerm, die gemeenskap sou hom beslis uitsorteer.

Peter Says ·

Die Brakpan gemeenskap is voorwaar n voorbeeld van omgee, laat dit vir die res van die land n openbaring wees.

Justi ·

Ek wens hulle wil daardie gemors aan die publiek oorhandig sodra die hofsaak verby is………..
Mag hy dieselfde deurgaan en erger, baie, baie erger.

karen ·

Miskien as die pa nie so behep was met die girlfriend en in die hotel gele het nie kon dit verhoed word. Watse pa los sy kind wat hy net elke tweede naweek kry en gaan kuier liewers in die hotel. Ek se die sussie wat agter gebly het moet ook ge onder soek word wie se sy was ook nie mishandel deur die oom nie

Sonette ·

Mag julle almal wat geweet het in die he’ll gaan brand . Die ma moet ophou kinders kry want sy is nie bevoeg nie . Ouma jy is daar om te help beskerm dis jou kleinkinders . Jy moet ook aangekla word . Die oom mag hulle dit aan jou doen in d tronk en nog meer , jou hond .

Brandon ·

Ek kry daai bra jammer, bietjie tyd dat ons ook die gereg in ons eie hande neem. En ons noem dit nou eers voorgereg. Ons moet sulke mense gou gou uit die gemeenskap uithaal.

Theo Ackerman ·

Ek is Theo Ackerman, ‘n 26jarige man vandag, as kind is ek deur n Famielie lid verkrag, dit aleen los ‘n pyn in n mens se hart wat nooit weg gaan nie. So man verdien nie om te leef nie. Gee hom aan die gemeenskap sodat hulle ons land kan wys wat geregtigheid beteken! Ons land se wette beskerm nie meer die slagoffer nie, maar hy beskerm die vark wat die daad gepleeg het. Ek Persoonlik sal hom Martel en aleenlik waneer hy smeek vir die dood sal ek genadig wees om dit aan hom te gee. Die pyn van verkragting gaan nooit weg nie. Neem sy lewe weg soos hy Jasmin se lewe weg geneem het.

Ria Maritz ·

Liewe Theo

Ek dink nie ons wat nog nooit verkrag was (dankie Hemelse Vader), sal ooit regtig besef waardeur so persoon gaan nie, ons kan maar net met afgryse gevul daarvan lees.

Ook aan jou, baie sterkte, ek glo dis ‘n daad wat jy nooit uit jou gestel sal kry nie.

Groete

AmY ·

Ek dink nie die ma moet hier die skuld kry nie. Dit was die kinders se naweek by die pa. Hy moes tyd saam met hulle deurgebring het. Toe gaan ‘jol’ hy en die meisie en hy los die twee jong kinders by die ouma en oom. Hy kon mos tyd saam die kinders spandeer het. Na alles, hulle het tog vir hom kom kuier vir die naweek. Hierdie is 100% die pa se skuld. Die mens moet ophou om die ma die skuld te geee.

Carien ·

Hy was daar toe sy haar laaste asempie uitblaas!! Mag ons daar wees wanneer hy sy laaste asem uitblaas!!! Die doodstraf is al wat sulke mense verdien!!!!!!!

Peter Says ·

Carien,

Ek is heeltemaal n voorstaander vir die herinstelling van die doodstraf, maar in hierdie geval is dit te genadig. n Persoon wat moor en verkrag moet BAIE STADIG en PYNLIK heengaan.

Eksenet ·

Hulle moet hom baie stadig, stukkie vir stukkie op kerf, met ‘n baie stomp mes!

ai ai ·

Toe ek sy gesig sien met pienk brilletjie op, het ek sommer geweet, hy is ‘n stuk gemors, hoekom ‘n onskuldige meisie van 4 jaar, my wens vir hom vir 2014 is dat die gemeenskap hom sal kry, waardeer daai engeltjie moes deurgaan, hy dit dubbel en dwaars sal kry, die pa & ouma hoop julle gewete pla julle vir die res van jul lewens…….

Magda ·

Ek Is Ook Verkrag Gewees En Weet Hoe Dit Voel Hulle Het Nooit Die 2 Ouens Gekry Wat Dit Aan My Gedoen Het Nie En Daar Is Iemand In My Gesin Ook Wat Me Gepeeter Was Toe Sy N Klein Baba Was En Daar Was Niks Aan Hom Gedoen Die Dit Was Gese Dit Is Famielie Saakte Sort Dit Self Uit. Ek Hoop En Bid Jou flippen Hond Dat Jy Die Selfde Sal Kry In Die Selle En Hoop Hulle Ry Jou Soos N Fiets,My Vraag Is Waar Was Die Ouma En Ander Kind Toe Haar Sussie Verkrag En Vermoor Was Hoe Kan N Mens Jo Kinders By N Pereviel Los En N Druggie Ek Hoop En Bid Ek Kry Jo Nie In Die Hande Nie Jo flippen Pereviel.

Sharon parfett ·

Ek het nie antwoorde nie maar wat met Jasmine gebeur het is skandalik en onmenslik BRING DIE DOOD STRAF TERUG, hy moet nooit weer vry gelaat word nie want niemand gaan veilig wees met hom in die straat nie, ek was self verkrag gewees en het ‘n seun gebaar 30 jaar terug van die verkragter ek was so skaam kon met niemand daaroor praat nie want ek het vuil gevoel kla jy die persoon aan dan trek hulle jou kaal uit in die hof en maak jou die skuldige Jasmine was ‘n pragtige kind en het dit nie verdien nie so ‘n vark moet brand in die hel,

Ria Maritz ·

Sharon, dankie dat jy die moed het om jou wrede ervaring met ons te deel.

Ook baie sterkte vir jou – sjoe, ek dink jy is ‘n vrou duisend !

XXX

Bets Maas ·

Die doodstraf gaan te vinnig wees. Hoelank het klein. Jasmine gelei voordat sy haar asempie uit geblaas het. Hy moet verkrag word in die tronk vir tenminste 2 jaar. Hy moet uitsien en pleit vir die dood straf.

cecilia ·

Die Bybel se: “Treat people the way you want to be treated” Gee hom vir die gemeenskap of tronke dat hy op dieselfde manier behandel word. Hy verdien dit. Hy verdien nie om te lewe nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.