Video: Bethal-man glo ʼn sadis

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

‘n Man van Bethal in Mpumalanga wat daarvan beskuldig word dat hy ses mans gehuur het om sy vrou te verkrag, is vantevore onskuldig bevind op aanklagte dat hy ‘n sesjarige meisie verkrag en onsedelik aangerand het. ʼn Profielsamesteller van die polisie het hom as ʼn sadis beskryf.

Die man was Woensdag weer in die dorp se hof tydens sy borgtogaansoek. Die saak is tot volgende Woensdag uitgestel.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Sien ook:
Video: Bethal-man in hof oor vrou se groepsverkragting

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Martin Botha ·

Daai vent moet vir die mense gegee word sodat ons van hom n voorbeeld kan maak. Dan sal daar weer reg en geregtigheid in ons land wees.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.