Video: Bethal-man in hof oor vrou se groepsverkragting

Die video volg onderaan die berig

Die video volg onderaan die berig

‘n Man van Mpumalanga wat daarvan beskuldig word dat hy ses mans gehuur het om sy vrou te verkrag, sê sy vrou het ‘n gewoonte om te jok.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Willy ·

As die man onskuldig en vals beskuldig was, mag die regstelsel ‘n voorbeeld van hierdie vrou maak! Dit is die laagste vorm van menswees om dit teen iemand te doen.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.