Video: Betoger buite die Goodman-gallery gevang wat glo op muur verf

Dié foto is deur die gebruiker @pieterdutoit op Twitter gelaai. Die man het glo "Amandla" geskree toe hy by die vangwa ingeklim het.

Ure ná die omstrede Zuma skildery met verf beskadig is, is ‘n betoger buite die Goodman-gallery in hegtenis geneem.

Die persoon het na bewering die mure van die gallery met spuitverf beskadig.

Die volgende video is deur die gebruiker karinlab op Youtube gelaai:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.