Video: Betogers woedend

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Na ‘n week van onluste en gewelddadige protes-optrede in informele nedersettings buite Bronkhorstspruit in Gauteng, het die burgemeester van die Tshwane-metroraad uiteindelik sy verskyning gemaak. Die inwoners van Zithobeni, oos van Pretoria, betoog nou al ‘n week lank omdat hulle nie elektrsiteit het nie. Hoewel burgemeester Kgosientso Ramokgopa met kerk- en gemeenskapsleiers asook sakemanne vergader het, het hy nie die duisende betogers toegespreek nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.