Video: Blitsbende verander Melrose Arch (JHB) in Jamaika

ʼn Bemarkingsveldtog van Tropika-koeldrank het onlangs omstanders in Melrose Arch, Johannesburg, na hul asems laat snak.

Die bemarkingspan het op 5 Julie 2012 ‘n tafeltjie in Melrose Arch-plein met ‘n glasie koeldrank gedek. Hulle het in spanning gewag vir die eerste persoon wat sou waag om ‘n slukkie te kom neem. Sien gerus die video om die verstommende resultaat te sien.

Die beeldmateriaal is regstreeks verfilm.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.