Video: Bloulig-tiener: “Thomas sal nooit weer dieselfde wees”

Thomas Ferreira

Thomas Ferreira

Die ouers van Thomas Ferreira, wat twee jaar gelede beseer is nadat ʼn blouligvoertuig hom bo van sy motorfiets af gery het, sê hulle is dankbaar die man agter die stuur word verantwoordelik gehou vir sy dade. Sersant Joseph Semitjie is skuldig bevind aan onder meer roekelose of nalatige bestuur, en die versuim om hulp aan beseerdes te verleen.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.