Video: ‘Braaiers’ ding mee vir plek in SA-span

braaiDie video volg onderaan die artikel.

Duisende Suid-Afrikaners het Woensdag op “Braaidag” ontspan om die braaivleisvuur, maar vir ‘n handvol mans by die Good Food and Wine-skou in Johannesburg was veel méér op die spel.

Hulle het teen mekaar meegeding om ‘n plek in die Suid-Afrikaanse braaispan los te slaan.

Dié braaikonings vertrek eersdaags na die VSA om daar aan die finaal te gaan deelneem.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.