Video: Chad le Clos se pa blom van trots

Chad le Clos met sy goue medalje

Oomblikke nadat Chad Le Clos stof in die oë van Michael Phelps tydens die 200m-vlinderslag geskop het, het Chad se pa vir ʼn bietjie pret gesorg toe hy, oorstelp van vreugde, met die BBC gepraat het. Chad het gisteraand Suid-Afrika se tweede goue medalje by die Olimpiese Spele gewen in die 200 m-vlinderslag in ’n blitstyd van 1 minuut en 52.95 sekondes. Chad se trotse pa, Bert le Clos, kon nie ophou glimlag nie en het die prestasie as ‘ongelooflik’ beskryf.

Klik hier om die BBC-onderhoud te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.