Video: Chinese belê R80 miljard in Modderfontein

modderfontein 2Die video volg onderaan die berig. Modderfontein in Gauteng kry binnekort ‘n kommersiële inspuiting. ‘n Chinese konglomeraat het 1 600 hektaar grond gekoop en beplan om R80-miljard te belê om dié gebied te omskep in ‘n stad van wêreldgehalte.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Hennie van der Merwe ·

Shina, met sy 1,4 miljard inwoners groei onbeheersd, en so ‘n situasie sluk grondstowwe in soos ‘n honger ongedierte! Hulle strategie is om eers die res van die planeet te bevolk, gemeenskappe te vestig en infrastruktuur te skep. Daarna sal hulle, ten koste van die gasheerland, begin om opbrengste terug te kanaliseer na Shina toe, want hulle mense het dit nodig. Shina het onbeperkte fondse met ‘n baie oorweldige strategie waarteen niemand, selfs enige regering hulle kan verweer nie. Dwarsdeur Afrika rig hulle lughawe- en spoorwegstrukture op om hulle die nodige vastrapplek te gee! Suid-Afrika is blind vir die langtermyngevolge, en konsentreer slegs op die korttermyn voordele. Mag die Vader ons behoed!

nic van rensburg ·

Mooi man, nou bou hulle sommer ‘n hele stad! Hennie is in die kol. Vele van my Suid Afrikaanse vrienne het in China gewerk en is bitterlik goor behandel. Moenie ‘n Chinaman so kyk nie, uiters uitgeslape en nie altyd so “sweet” as wat hulle wil voorkom nie. Maar nouja vertel dit vir ‘n Xhosa in ‘n pak klere.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.