In die video staan Norris (of ʼn rekenaar-gegenereerde beeld van hom) op die vlerke van twee vliegtuie voor hy split. Die video is in reaksie op die Volvo se nuutste advertensie waarin Van Damme split tussen twee Volvo-vragmotors. Die advertensie het ten doel om te wys hoe bestendig Volvo se dinamiesestuurstelsel is.
Die Chuck Norris-video:
Volvo se advertensie met Jean-Claude van Damme:
Elke fliek van Van Damme gesien – dis net WOW !
Hierdie man het ‘n “body to die for” !
Ek is seker een van sy grootste “fans”.
En Bakkies Botha het die 2 vragmotors bestuur.
Wie het die twee vliegtuie gevlieg?
Blykbaar twee Gupha broers… ;)
Dis nou ‘n voorbeeld van ‘n gesonde leefstyl.
En dan is daar sommiges wat jaloers is teen dié wat dit wel beoefen!