Duisende skoolverlaters worstel jaar na jaar met werkloosheid weens ‘n gebrek aan basiese vaardighede.
Die werkgewersorganisasie NEASA het ‘n belangrike rol om te speel in werkskepping.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.