Video: “Daar’s groot probleme met die rand”

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Verbruikers moet hulle staal, want 2014 het nié op ‘n goeie finansiële noot begin nie. Die grootste kopseer is die rand. Verbruikers gaan die gevolge aan hulle sak voel.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

hennie ·

Lees Spreuke 28 vers 19-20 in die afrikaanse bybel 1983 vertaling. ….’n koning wat belasting oplê ruineer sy land…… Dit gee aanleiding tot ons swak rand en powere ekenomie. Kom ons kyk op en weet dat God in beheer is.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.