Video: “Só dans ons die riel”

rieldansDaar gaan weer gepronk word, bokspronge gemaak word en die stof gaan letterlik staan by die agtste ATKV-Rieldans kompetisie in die Paarl die naweek.

Die Betjies van Betjiesfontein is die heersende juniorkampioene.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.