Video: Danville sukkel dié Kersfees

Vir die eerste keer in 18 jaar het die Danville-liggiehuis in Pretoria nie genoeg skenkings van die publiek onvang om te sorg dat 950 gesinne en 450 bejaardes op Kersdag ‘n bord kos kry nie.

Die Van der Merwe-gesin het oor die jare hulle huis in Millarstraat omtrent in ‘n stoorkamer omskep, en waar skenkings gewoonlik teen dié tyd al byna tot teen die plafon gestapel was, is vanjaar se opbrengs klaarblyklik deur ‘n sukkelende ekonomie geknou.

Die video is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, Dstv-kanaal 144 elke aand om 19:00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.