Video: De Doorns-boer en werkers se dilemma

Gerhard de Kock, ’n Wes-Kaapse boer wat met sy werkers ooreengekom het oor ‘n loonverhoging, sê vakbonde keer nou sy werkers om terug te keer plaas toe.

De Kock, ‘n boer van De Doorns, beskuldig vakbondleier Nosey Pieterse daarvan dat hy die voortslepende stakings aanhits, en talle van sy werkers intimideer wat wil gaan werk. Pieterse ontken dit ten sterkste.

eNuus het die insetsel vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kykNET, DStv-kanaal 111 te sien.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Brenda ·

Natuurlik doen Pieterse dit! Hierdie gaan oor BAAAAIE meer as net loongeskille. Hierdie gaan oor totale anargie (soos in Sasolburg, Parys) en die oorname van wit eiendom en grond deur swart anargiste. Zimbabwe hier kom ons!!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.