Video: Die boomslang is eintlik ‘n brug

boomslang‘n Reusagtige boomslang kronkel deesdae deur die takke in Kirstenbosch. Maar besoekers aan dié botaniese tuin hoef nie té bang te wees nie.

Die boomslang is eintlik ‘n unieke brug wat as deel van Kirstenbosch se eeufeesviering gebou word.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.