Video: Die Bulls sing vir hulle ondersteuners

Foto: Youtube

Die Bulle het Maandag ʼn spesiale boodskap vir hulle ondersteuners gehad…en hulle het dit gesing.

Die Bulls het Maandag op hul Facebook-blad gesê: “Wat is meer vreesaanjaend as om week in en week uit die taaiste rugbyspelers in die gesig te staar? Kyk en vind uit. Die Bulls sal enigiets vir hulle ondersteuners doen.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

cronje bouwer ·

bakgat.ek is n stormer ondersteuner.en
dink julle poging is regtig pragtig.ek gee en wens julle sukses want tot hougie sing soos n engel.

As julle sulke projekte aanpak beteken dit julle as groep is gefokus en gelukkig.julle is n jong span en sal ons trots maak in super 15.Ek skree plaaslik kaap maar oorsee back ek julle ten alle koste.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.