Video: Die drie varkies kuier in kuberruim

Die drie varkies van die bekende sprokie het onlangs uit kinderboeke ontsnap.

Die goeie nuus is die varkies is weer op hok: of altans,’n digitale hok.
LAPA Uitgewers, die grootste uitgewer van Afrikaanse kinderboeke, het pas hulle eerste oorspronklike Afrikaanse storie-toepassing, of toep, vir Apple se iPad bekend gestel.

Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, Dstv-kanaal 144 elke aand om 19:00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.