Video: Die effek van die droogte in NW

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

As die reën in Noordwes vanjaar ‘n week later geval het, sou talle boere hulle plase moes verkoop.
So erg was die droogte waaronder dié provinsie gebuk gegaan het.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae