Video: Die ergste is agter die rug vir klein Pippie

Pippie Kruger

Dit is nou byna ‘n jaar sedert Isabella (Pippie) Kruger ‘n noue ontkoming gehad het ná sy 80% derdegraadse brandwonde by ‘n braaivleisvuur opgedoen het.

Dokters is steeds verstom oor haar merkwaardige vordering na haar veloorplantingsprosedure.
Dit was ‘n eerste vir Suid-Afrika.
Hoewel daar nog operasies voorlê, is die ergste agter die rug vir klein Pippie.

Kyk eNuus op kykNET, Dstv-kanaal 144 elke aand om 19:00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.