Skoliere by Weber Middle School in New York, Amerika, word verbied om met rugbyballe, sokkerballe of enige ander sporttoerusting te speel wat moontlik beserings kan veroorsaak.
Skoliere mag ook nie meer wawiele doen of mekaar rondjaag nie.
Visit NBCNews.com for breaking news, world news, and news about the economy
Klink vir my meer na n aartappelkwekery.
Niks vreemd in die Weskaap nie. Enige fisiese kontak tydens skooltyd word verbied by baie Weskaap oud model-C skole. Geen aan-aan spelery, albaster of enige balspel soos rugby, netbal, sokker, krieket word skooltyd toegelaat nie. Swaaie is verwyder, niks g’n touspring nie. Werklik ‘n siek situasie.