Video: Die trauma van ‘n plaasaanval

Die slagoffer van ‘n plaasaanval naby Ventersdorp in Noordwes probeer twee maande na die voorval steeds om die stukkies van haar lewe by mekaar te maak.

Cora Stighlingh se man, Johan, is vermoor en sy is verkrag tydens die aanval. Stiglingh wil nie weer op die plaas bly nie en die boerdery gaan daagliks agteruit. Sy het het toestemming gegee dat haar naam bekend gemaak mag word.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

NEVILLE BOTHA ·

BOTHA, bOTHA, bOTHA, PRAAT DIE WAARHEID, EK WAS OP N VERGADERING WAAR DIE VORIGE BURGERMEESTER DAN PLATO VIR DIE GEMEENSKAP GENOEM HET DAT SLEGS 20% VAN JOU BELASTING TERUG BESTEE WORD IN JOU OMGEWING. 80% VAN DIE BELASTING WORD BESTEE AAN DIE AGTERGEBLEWENDES………BV. DIE BELASTING BETALERS BETAAL 30% VAN ELKE HOPHUIS WAT GEBOU WORD EN JA, SO KAN ONS AANGAAN. eK IS BEWUS DIE ANC BETAAL SY KADERS HOE SALARIS MAAR WAAROM MOET ONS BY HULLE AANSLUIT. kYK MAAR NET DIE SALARISSE WAT DIE BURGERMEESTERS VERDIEN EN NOU PRAAT ONS VAN R60,000,00 EN MEER PER MAAND. NEE WAT, MOET NIE DIE SOUT VAN DIE AARDE VERSTOOT NIE , DOEN N HERSIENING OP JUL BEGROTING, DAAR IS ONGEWENSTE UITGAWES.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.