Video: Diereskuilings oorvol

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Diereskuilings landwyd is oorvol van troeteldiere wat uit hulle eienaars se erwe geglip en weggeraak het, of deur klappers beseer is tydens Nuwejaarsvieringe. Baie eienaars soek steeds desperaat na hulle verlore troeteldiere.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Wessel ·

Ek wens dat hulle vuurwerke heeltemal moet verban in die land. Afgesien van die diere, hoeveel kinders kry ook nie jaarliks seer as gevolg daarvan nie?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.