Video: Dinge gaan nou goed in Pelgrimsrus

Pelgrimsrus

Inwoners van Pelgrimsrus in Mpumalanga het weer nuwe hoop nadat hulle enkele maande gelede in sak en as was.

Dit was nadat talle sakeondernemings in 2012 verneem het dat hulle hulle persele kwyt is. ‘n Hofaansoek oor dié besluit is nog hangende, maar die nuwe huurders het ook nooit opgedaag nie.

Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.