Video: Dis chaos in Bela-Bela

Die video volg onderaan die berig.

Inwoners van Bela-Bela (Warmbad) in Limpopo sê daar is chaos in dié dorp.

‘n Besluit is onlangs op ‘n raadsvergadering geneem dat sekere magte van die burgemeester en uitvoerende raad weggeneem moet word.  Bekommerde inwoners sê dié besluit het gelei tot swak bestuur en gebrekkige dienslewering.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.