Video: DKD sê sy keurpanele hou nie by indiensnemingsteikens nie

Die departement van korrektiewe dienste het Maandag toegegee dat sy eie keurpanele wat vir aanstellings verantwoordelik is, die oorsaak is vir sy arbeidshofgeding met van sy werknemers.

Die DKD sê die keurpanele het nie by die indiensnemingsteikens gehou nie, en sodoende sekere verwagtinge geskep.

Die vakbond Solidariteit sê dié hofsaak is ‘n bewys dat die regering homself weerspreek oor die konsep van absolute rasseverteenwoordiging. Die saak duur voort.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.