Video: Dokumentêr oor Oscar se bloedige Valentynsdag

Die BBC het onlangs inderhaas ʼn dokumentêr vervaardig om die verhaal van die tragedie op Valentynsdag uit te beeld toe Oscar Pistorius sy meisie, Reeva Steenkamp, in sy huis doodgeskiet het.

Die dokumenter, Oscar Pistorius: What Really Happened?, is nie in Suid-Afrika uitgesaai nie maar BBCdocumentary2013 het dit Dinsdag op YouTube gelaai. Dit is dokument is omtrent ʼn uur lank en poog om meer lig te werp oor wat werklik op daardie tragiese Valentynsdag plaasgevind het. Van die menings in die dokumentêr bly blote bespiegeling. Van die afleidings wat deur sommige van die mense gemaak is, moet nog in die hof getoets word.

http://youtu.be/r0EWv1ODJ9c

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.