Maroela Media het op die oulike video afgekom wat die onvoorwaardelike liefde tussen ʼn seuntjie met downsindroom en sy hond wys.
Video: Downsindroom-seuntjie en sy hond se onvoorwaardelike liefde
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
2 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Baie dankie Maroela vir die mooi insetsel. Wyle Fanus Rautenbach het hulle “Hemelkinders” genoem. SY Koninkryk behoort reeds aan hulle.
Dis pragtig