Video: Drama by DA-optog

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Die DA se optog om ‘n griefskrif oor werkskepping en dienslewering aan die ANC te oorhandig, het Woensdag in geweld geëindig.

Die amptelike opposisie dring  daarop aan dat werk op ‘n meer volhoubare basis geskep word.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.