Die video volg onderaan die berig. ʼn Duiker in die Bahamas het ʼn haai sowat 45 voet (13m) onder die water hipnotiseer.
Beeldmateriaal wys hoe die man die haai se snoet vryf totdat die haai só kalm is dat hy die vis op sy neus in die palm van sy hand kan balanseer.
Visit NBCNews.com for breaking news, world news, and news about the economy
Dit is ongelooflik om te sien. Ek kyk baie hoe hulle die haaie in ‘n slaap toestand sit deur hulle net op hul ruê te keer en dan slaap die ou soos ‘n babatjie!